Ons Storie

Stadstal is n klein gesins besigheid gebore tydens die grendelstaat wat tydens 2020 ingestel is as gevolg van die globale COVID-19 pandemie.

As trotse Afrikaners beskik ons oor n ryk hulpbron van resepte en aangesien ons in die stad woon is die tradisionele padstal nie maklik binne bereik gewees nie.

Boer maak n plan, en ons besluit toe om n reeks produkte op ons aanlyn "Stadstal" te bemark. Ons werk hard om die beste waarde vir geld, "klein bondel" produkte beskikbaar te stel.

Ander produkte waarvan ons hou, self gebruik of belyning van waardes kan identifiseer sluit ons so stuk, stuk by ons produk reeks in.


Sorry, there are no products matching your search.